Charles Laughton

Charles Laughton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1899-07-01)1 Julie 1899
Sterfte 15 Desember 1962 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1926–1961
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Laughton (1 Julie 1899 – 15 Desember 1962) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mutiny on the Bounty (1935), Ruggles of Red Gap (1935), Witness for the Prosecution (1957), en Spartacus (1960).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search